FORTUINE - Die Wel en wee van Afrikaner-Magnate | 誠品線上

FORTUINE - Die Wel en wee van Afrikaner-Magnate

作者 Ebbe Dommisse
出版社 Ingram International Inc
商品描述 FORTUINE - Die Wel en wee van Afrikaner-Magnate:,DieongekendesuksesvanAfrikaner-sakeluihetdieafgelopedriedekadesverrasenverstom.'nAantalisvandagdollar-miljard

內容簡介

內容簡介 Die ongekende sukses van Afrikaner-sakelui het die afgelope drie dekades verras en verstom. 'n Aantal is vandag dollar-miljardêrs met uitgebreide internasionale belange. Die opkoms van die Afrikaner-magnaat is veral merkwaardig in die lig van die regering se omvattende program van swart ekonomiese bemagtiging.Onder leiding van Koos Bekker het Naspers die Johannesburgse aandelebeurs begin domineer en is dié mediagroep tot 'n internasionale beleggingshouergroep omvorm. Johann Rupert het Richemont as die naasgrootste groep in die mark vir luukse goedere gevestig, terwyl Christo Wiese en Whitey Basson onderskeidelik Pepkor en Shoprite tot die grootste kleinhandelgroepe in klerasie en voedsel in Afrika uitgebou het.Fortuine verklap waarom alles wat sakeleiers soos Jannie Mouton, Michiel le Roux, GT Ferreira, Johan van Zyl, Douw Steyn en 'n aantal megaboere aanraak skynbaar in goud verander. Dit ondersoek ook die sensasionele ineenstorting van Steinhoff Internasionaal onder Markus Jooste, waardeur soveel welvaart uitgewis is.'n Onthullende boek, wat hoofsaaklik op persoonlike onderhoude gebaseer is en lig werp op die werksetiek, strategiese vennootskappe en aptyt vir risiko wat hierdie groep Afrikaners die reënmakers van die ekonomie maak.

商品規格

書名 / FORTUINE - Die Wel en wee van Afrikaner-Magnate
作者 / Ebbe Dommisse
簡介 / FORTUINE - Die Wel en wee van Afrikaner-Magnate:,DieongekendesuksesvanAfrikaner-sakeluihetdieafgelopedriedekadesverrasenverstom.'nAantalisvandagdollar-miljard
出版社 / Ingram International Inc
ISBN13 / 9781868427567
ISBN10 /
EAN / 9781868427567
誠品26碼 /
尺寸 / 22.9X15.2X2.3CM
重量(g) / 598.7
語言 / 3:英文
級別 / N:無
頁數 / 450
裝訂 / P:平裝

活動